2.1 DAGBOEKINSKRYWING
Jy is een van die karakters in een van die genres wat julle in die klas behandel.
Om te wag vir 'n mens se matriekuitslae, is erg.
Maak die volgende dagboekinskrywings vir TWEE dae:
Jou gevoelens/gedagtes die dag VOOR die matriekuitslae in die koerant
verskyn.
Jou gevoelens/gedagtes die dag NA die matriekuitslae in die koerant
verskyn het.
[20]