ACCOUNTING ANSWER BOOK 2 GRADE 10 QUESTION 1: ANALYSIS OF TRANSACTIONS General Ledger Amount 896 A/c Dr Water and A/c Cr Bank R450 electricity Bank R10 000 Sales R5 200 Cost of Sales Debtors' Control Postage R45 R18 000 ____ L 0 ☐ ☐ P.T.O. VRAAG 1: TRANSAKSIE-ONTLEDING INLIGTING REKENINGKUNDE GRAAD 10 (46 punte; 28 minute) 3 Soca Pillay is die eienaar van Sokker Verskaffers. Die besigheid gebruik 'n winsgrens van 25% op kosprys. GEVRA Ontleed die transaksies wat plaasgevind het in April 2018 volgens die antwoordboek voorsien. Die eerste transaksie is vir jou gedoen om te dien as voorbeeld: Veronderstel Bank 'n voordelige saldo ten alle tye het. TRANSAKSIES Bv. Betaal die water en elektrisiteitsrekening per tjek, R450. B. Naidoo stuur beskadigde goedere met 'n kosprys van R2 400 terug, reik kredietnota uit. 01 03 Sokker Verskaffers koop handelsware kontant, R10 000. Verkoop goedere op skuld aan B. Naidoo vir R5 200. 10 220 20 24 31 B. Naidoo vereffen sy rekening ten volle minus 10% kontantkorting. Betaal vir seëls uit die kleinkas, R45. 'n Vaste Deposito by ADD Bank vir R18 000 verval vandag. Ontvang 'n tjek vir die bedrag. Belas B. Smith se agterstallige rekening van R900 met rente teen 12% per jaar vir 3 maande. VRAAG 2: SALARISSKALE, BEREKENINGE EN INTERNE KONTROLE (20 punte; 12 minute) 2.1 Die volgende salarisskaal was voorberei vir Salmon Nkonde, h administratiewe klerk wat in diens is van Greenwich Verskaffers. Hy is in diens geneem op 1 Januarie 2010. 48 000 x 4800 57 600 x 5 200 68 000 x 5 500 84 500 b.o​