AKTIWITEIT 2
1.1 'n Mansbroek by 'n bekende klerewinkel kos R 499, BTW ingesluit.
1.1.1 Bereken die BTW bedrag.
1.1.2 Bereken die koste van die broek, BTW uitgesluit.
1.2 Die BTW bedrag op 'n paar mansskoene by Truworths beloop R 13
1.1.1 Bereken die verkoopprys met BTW van die mansskoene.
1.1.2 Bereken die verkoopprys van die mansskoene, BTW uitgesluit.