Geletterdheid V1 Graad 12
42
Bran en Sam oefen altwee vir 'n wedloop in hul dorp In die diagram hieronder is die
afstande in kilometers wat albei gehardloop het tydens oefening
DATA DIAGRAMME VIR BRAN EN SAM SE
KILOMETERS
AFSTANDE IN
Bran
Sam
LLLLLLLLL12 13 14 15 16 17
1 2 3
4
5
6
7 8 9
10 11
AFSTANDE IN KILOMETERS
Gebruik die data diagramme hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
4.2.1
4.2.2
Identifiseer die tipe diagram wat hierbo geteken is.
Skryf die volgende neer:
(a) Die maksimum afstand wat Bran gehardloop het.
(b) Die minimum afstand
wat Sam gehardloop het.
(2)
4.2.3
Bepaal die mediaan afstande vir altwee van hulle?
4.2.4
Bran beweer dat die Interkwartielomvang (TKO) van Sam, minder as 4lem
is. Verificer hierdie
bewering.
66
(2)
(5)
[30]