tennis
Lesreeks 9
Moor vir my is door
net een
soort sport
Eendag as ek groot is,
wil ek 'n BOKSER word!
hokkie
netbal
boks
sokker
B) Luister na die gedig.
Baie soorte sport
Kabelo speel graag krieket,
Riekert doen gimnastiek,
Marieke hou van netbal,
Sylvia hou van atletiek.
Dennis speel graag tennis,
Oor hokkie is Tokkie mal,
En Carl is lief vir 'n
sokkerbal.
Jaco Jacobs (Uit: My boetie dink hy's Batman en
ander rympies, LAPA Uitgewers, 2010)
Praat oor die gedig.
Van watter sport hou al die kinders?
Kabelo hou van ....
Die muis hou van ...
Riekert hou van ...

Van watter sport hou jy? Ek hou van ...
67