2.4
2.5
Noem EEN manier waarop die winkel
navraag is.
Bereken die bedrag BTW wat op die koeldranke betaal is.
3
VRAAG 3
Die April-gesin kan nie genoeg geld spaar om die uitgawes vir hul vakansie in
Kaapstad te dek nie. Hulle besluit om 'n lening van R30 000 by ABC bank te
neem oor 'n tydperk van 2 jaar. Enkelvoudige rente word gehef teen 'n rentekoers
van 8,6 % per jaar.
3.1 Skryf die jaarlikse rentekoers neer wat deur die bank gehef word.
3.2 Bereken hoeveel rente die gesin na 2 jaar in totaal sal betaal.
3.3 Hoeveel sal die gesin aan die einde van die termyn altesaam aan die bank betaal?
rente vit 2 jaar op R30 000​