Vir elk van die volgende, bepaal die funksie en die funksiewaarde soos aangedui. By alle vrae gebruik die inligting gegee om die waarde van die integrasiekonstante te bepaal in Matlab./ For each of the following, determine the function and the function value as indicated. At all the questions use the given information to determine the value of the integration constant in Matlab. Gebruik die volgende voorbeeld instruksies. / Use the following example instructions. p'(x) = x e^(x²-1), p(1) = -2.6